Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Spanish Fire

About

Spanish Fire is ‘n magiese vertoning vol vuur en vlam! Met Suid-Afrika se grootste Spaanse dansgroep ooit! Die wêreld se gunsteling Spaanse liedjies soos Volare en Bamboleo word gekombineer met die vurige voete van twintig Spaanse dansers om ‘n dansvertoning uit die boonste rakke saam te stel. Jou voete gaan jeuk van die polsende ritmes en die pragtige rokke gaan jou kop laat draai. ‘n Vertoning vir die hele familie.

Spanish Fire is a magnificent show full of fire! With South Africa’s biggest Spanish dance troupe ever! Combine the world’s favourite Spanish songs like Volare and Bamboleo with the fiery feet of beautiful Spanish dancers, and you get a show like no other. Your feet will itch with the pulsating rhythms and the gorgeous dresses will make your head spin. A show for the whole family.

Debuut / Debut
Genre: Dans / Dance
Rolverdeling / Cast: 20-stuk Spaanse dans troupe / 20 pax Spanish dance troupe
Regisseur / Director: Corneille Hutten
Musikale-regisseur / Musical director: Corneille Hutten
Choreograaf / Choreograph: Santie van Biljon
Ontwerpers / Designers: Santie van Biljon
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Corneille Hutten
Moontlik gemaak deur / Enabled by: Audio Monster
Ondersteun deur / Supported by: Audio Monster
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Tydsduur / Running time: 60 min

Venue


Spanish Fire