Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Krygsgevangenekuns in die Anglo-Boereoorlog

Krygsgevangenekuns in die Anglo-Boereoorlog

Krygsgevangenekuns in die Anglo-Boereoorlog

04 Oct 2022 12:30

About

Heelwat is al oor die Anglo-Boereoorlog geskryf. Tog is daar slegs enkele publikasies wat handel oor die tema van die kuns wat deur Boerekrygsgevangenes vervaardig is. In hierdie boek word die onderwerp van krygsgevangenekuns deur middel van ? kultuurhistoriese perspektief benader deur breedvoerig uit te brei op die motiverings waarom dit vervaardig is, die gereedskap en rou materiaal wat gebruik is, die spesialisvakmanskap betrokke, die simboliek en inherente betekenis daarvan, asook die verspreiding, verkoop en uitstalling van Boerekrygsgevangenekuns.

Much has been written about the Boer War, however, only a few publications deal with the themes of the art that was made by the Boer prisoners of war. This book engages with the subject of art created by prisoners of war from a cultural-historical perspective. It expands on the motivation for creating art, the material and tools that were used, the specialist workmanship, the symbolism and inherent meaning thereof, as well as the distribution, sales, and exhibitions of the art by Boer prisoners of war.

Met Vicky Heunis, Arnold van Dyk (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Krygsgevangenekuns in die Anglo-Boereoorlog