Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Hans Haas en die Hond

About

Hans Haas en sy maats is terug by die fees ná ’n lang gewag vir die Covid-monster om te bedaar. In hierdie avontuur is daar ’n nuwe dier wat baie pote laat bewe en oë laat rek. Daar’s ’n hond in Haaslaagte en arme Tannie Grietjie Gans en Paulina Papegaai moet hardloop en laag vlieg vir hul lewens! Maar is hierdie onbekende ondier regtig só gevaarlik? Kom kyk en beleef die snaaksighede wat Hans en sy maats weer kwytraak.

Hans Haas and his friends are back again after the big waves of the terrible Covid pandemic. In this adventure, we find a new animal that leaves a few animals shivering and speechless. There’s a dog in Haaslaagte and poor Tannie Grietjie Goose and Paulina Parrot have to run and flap for their lives! But is this unknown monster really that dangerous? Come find out and be part of the fun and laughter with Hans and his colourful friends.
Debuut / Debut
Genre: Teater vir jong gehore / Theatre for young audiences
Rolverdeling / Cast: Xander Steyn (Hans Haas), Jené Heymans (Bob Bobejaan), Blanche Botha (Paulina Papegaai), Christi-Ann Lombard (Grietjie Gans), Charlene Taljaard (Morrie Meerkat), Marnique Terblanche (Piet Padda)
Skrywer / Writer: Xander Steyn
Regisseur / Director: Xander Steyn
Ontwerpers / Designers: Isabel Dreyer
Verhoogbestuurder / Stage manager: Annerie Swanepoel
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: X.Art.Productions
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time: 50 min

Venue


Hans Haas en die Hond