Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Agulhasvlakte

About

Milly, ’n bloemis, veg haar lewe lank teen die verandering van die natuur in ’n biodiverse gebied, die Agulhasvlakte, waar sy gebore is. Amy kom met wêreldwysheid van die stad. Sy het studeer, maar haar bekendheid op sosiale media verwerf. In haar stryd om ’n beter lewe, het sy haarself verloor en is sy met ’n geestesversteuring gediagnoseer. Hierdie verhaal gaan nie net oor die susters se identiteit in verhouding tot die grond, familie en die wêreld nie, dit ondersoek ook op ’n menslike en eerlike manier twee groot kwessies wat jongmense vandag in die gesig staar.

Milly, a florist, has been fighting her whole life against the changing nature in an area of biodiversity, the Agulhas plain, where she was born. Amy has been studying in the city and is famous on social media. In her attempt to better her life, she lost herself completely and was diagnosed with a psychological disorder. This story not only tells of two sisters’ identity concerning the land, family, and the world but also engages in two major issues today’s younger generations face.

Genre:
Rolverdeling / Cast: Kay Smith, René Cloete, Wilhelm van der Walt
Skrywer / Writer: Herschelle Benjamin
Regisseur / Director: Kanya Viljoen
Ontwerpers / Designers: Nell van der Merwe, Kanya Viljoen
Verhoogbestuurder / Stage manager: Kyra-lee Alberts
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Kanya Viljoen, Herschelle Benjamin
Taal / Language: Afrikaans
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16 Geweld, Seks, Taal / Violence, Sex, Language
Tydsduur / Running time: 70 min

Venue


Agulhasvlakte