Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Blitsverkopers, Beeldvorming en Bemarking

Blitsverkopers, Beeldvorming en Bemarking

Blitsverkopers, Beeldvorming en Bemarking

03 Oct 2022 10:00

About

In hierdie gesprek sal dr. Anthea van Jaarsveld die twee skrywers van hierdie boek, dr. Joanita Erasmus-Alt en prof. H.P. van Coller aan die tand voel. Hoe het dié boek ontstaan? Wat is die inhoud daarvan en wie is die potensiële leser(s)? Kan 'n mens werklik 'n blitsverkoper daarstel deur 'n klompie stelreëls te volg? Word alle skrywers oor dieselfde kam geskeer of word sekeres bevoordeel as gevolg van bepaalde faktore? Hierdie en nog talle ander vrae sal tydens hierdie gesprek beantwoord word.

With this conversation Dr Anthea van Jaarsveld will suss out the two authors of this book, Dr Joanita Erasmus-Alt and Prof. H.P. van Coller. How did the book originate? What is it about, and who are the potential reader(s)? Can one indeed create a best seller by merely following a set of rules? Are all writers treated alike or are some given preference as the result of certain factors? These and more questions will be answered in this conversation.

Met Hennie van Coller en Joanita Anthea van Jaarsveld (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Blitsverkopers, Beeldvorming en Bemarking