List your event with Webtickets

Joshua na die Reën - Intieme konsert CANCELLED

Event Photo

Joshua na die Reën - Intieme konsert CANCELLED

09 Jul 2022 13:00

About

Kom geniet 'n intieme konsert en wynproe saam met Joshua na die Reën by The Pink Olive Restaurant.
Slegs 65 kaartjies beskikbaar. Wyn van Riebeek, Robertson en Contreberg.
Early Bird - R250 bespreek en betaal voor 15 Junie.
R275 - Bespreek en betaal vanaf 16 Junie.
Saterdag, 9 Julie 2022
Vanaf 1nm
Geen plekke kan bespreek word nie. ‘First come first serve.’
Kom ontspan by die kaggelvuur en geniet 'n wyntjie.

PLEK:
The Pink Olive Restaurant, Table View

TYD:
Vanaf 1nm

Venue


Joshua na die Reën - Intieme konsert CANCELLED