Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Wie Hyg so?

Wie Hyg so?

About

Wat gebeur as n jeugdiaken n treffer hygroman by die sinode skryf en n sukkelende sepieaktrise dan vir hom moet instaan omdat hygies geskryf deur mans nie verkoop nie. Sy gaan egter in vir n bors vergroting operasie. n Baie moeilike boek resensent ruik lont. Dan beland almal saam in Hartenbos waar daar n beraad is teen prostitusie en die nuwe euwel, die hygroman. Voeg by die mengsel n jeukerige dominee, n ywerige eskort en jy het n resep vir n babelse verwarring en groot pret. Kom hyg en lag saam totdat die trane rol. Wie hyg so!


Genre: Comedy/ farce
Age Restriction: 13 up

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

April 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5