Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Jan Blohm & Ryno Velvet

Jan Blohm & Ryno Velvet

About

Jan Blohm en Ryno Velvet span weer kragte op die verhoog saam na lang afwagting van Blohm, Velvet en hulle aanhangers!

Sedert hulle laaste gesamentlike toere in 2006 en 2009, keer Jan Blohm & Ryno Velvet terug met n splinternuwe produksie wat gehore gaan meevoer en op ‘n reis neem van Jan Blohm, sowel as Ryno Velvet treffers, asóók merkwardige nuwe materiaal.

"Jan Blohm en Ryno Velvet se stemme smelt moeiteloos saam. Hulle individuele kitaarspel komplimenteer mekaar en maak jou die heeltyd hoop dat die acoustics dalk verander in electrics, want dit kan mos net nog lekkerder wees! Een song Jan sin, een song Ryno sin, met wonderlike nuwe weergawes van mekaar se songs. -ETE INGESLUIT-

Venue


Jan Blohm & Ryno Velvet

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…