Stream your event with Webtickets Web Stream and Video on Demand!

KKNK MOTHERSHIP SESSION: EMO ADAMS UNPLUGGED

Event Photo

KKNK MOTHERSHIP SESSION: EMO ADAMS UNPLUGGED

Available until Thursday!

About

Adams se merkwaardige talent is iets waaraan hy al sedert die jong ouderdom van nege hard werk, waar hy as kind op die Kaapse Vlakte grootgeword het. Sy pa het sy aanvoeling vir musiek opgemerk en hy is sedertdien op verhoë regoor die land en in die buiteland te sien, waar hy die harte van sy gehore wen. Ervaar hierdie uitsonderlike vermaaklikheidskunstenaar in Emo Adams Unplugged, met 'n vierstuk-orkes waaronder klavier, saksofoon en kitaar. Sy pa, Omar, sluit ook by hom aan vir 'n liedjie of twee.

Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.

More Info

Social


Venue

KKNK MOTHERSHIP SESSION: EMO ADAMS UNPLUGGED

KKNK MOTHERSHIP SESSION: EMO ADAMS UNPLUGGED 13 Aug 2020

R150

Adams se merkwaardige talent is iets waaraan hy al sedert die jong ouderdom van nege hard werk, waar hy as kind op die Kaapse Vlakte grootgeword het. Sy pa het sy aanvoeling vir musiek opgemerk en hy is sedertdien op verhoë regoor die land en in die buiteland te sien, waar hy die harte van sy gehore wen. Ervaar hierdie uitsonderlike vermaaklikheidskunstenaar in Emo Adams Unplugged, met ‘n vierstuk-orkes waaronder klavier, saksofoon en kitaar. Sy pa, Omar, sluit ook by hom aan vir `n liedjie of twee.

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…