Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong Sessie – Tydloos Unplugged

Bok Radio Biltong Sessie – Tydloos Unplugged

Bok Radio Biltong Sessie – Tydloos Unplugged

23 May 2020 17:00

About

Bok Radio bied met trots aan – TYDLOOS UNPLUGGED!

Op Saterdag 23 Mei gaan ons terug in tyd tydens nog ‘n Biltong Sessie en hierdie keer stof ons 'n paar treffers af uit die afgelope 8 jaar se Tydloos produksies.
As jy wil hoor hoe die Bokspan se weergawes klink van Johnny Cash, Bruce Springsteen en Dolly Parton wil jy nie hierdie een misloop nie.

Kaartjies kos slegs R35 per toestel en is beskikbaar by Webtickets.
Dit is Tydloos Unplugged, ‘n ekslusiewe vertoning regstreeks vanaf die Jamrock Teater.

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie – Tydloos Unplugged

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…