Buy Pick n Pay Digital Grocery Vouchers and sms to someone in need

Bok Radio Biltong Sessie met Leah

Event Photo

Bok Radio Biltong Sessie met Leah

04 Jul 2020 01:53

About

Bok Radio bied met trots aan – ‘n Biltong sessie met LEAH.

Op Vrydag 29 Mei kan jy saam met LEAH en haar kitaarspeler kom kuier “live” vanaf die Jamrock Teater. Met treffers soos “Met jou klere aan”, “Volmaan” en “Girls Night” tot ‘n bietjie rap gemeng met haar borrelende persoonlikheid gaan hierdie ‘n vertoning wees wat jy nie wil misloop nie. Kaartjies kos slegs R45 per toestel. LEAH skenk ook ‘n persentasie van die fondse aan Huis Jabes vir die wonderlike werk wat hulle doen. Ondersteun Suid-Afrikaanse kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Social


Venue

Bok Radio Biltong Sessie met Leah

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…