Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong Sessie met André Schwartz

Bok Radio Biltong Sessie met André Schwartz

Bok Radio Biltong Sessie met André Schwartz

24 May 2020 17:00

About

Bok Radio bied met trots aan – ‘n Biltong sessie met ANDRE SCHWARTZ.
Op Sondag 24 Mei kan jy saam met André Schwartz en sy vleuelklavier kom kuier op sy plaas en saam reis deur sy skatkis van treffers. Van “Ek wil jou nooit weer sien” en “Met jou in my lewe” tot “Music of the Night” en vele meer. Kaartjies kos slegs R45 per toestel. Alle fondse is ten bate van die kunstenaars wat tans geen vertonings vir die afsienbare toekoms het nie en André skenk ook ‘n persentasie van die fondse aan die SA Motor Neuron Assosiasie vir die wonderlike werk wat hulle doen. Ondersteun Suid-Afrikaanse kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie met André Schwartz

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…