Bok Radio Biltong Sessie Vol 4 – Rockdown Tribute Show

Bok Radio Biltong Sessie Vol 4 – Rockdown Tribute Show

Bok Radio Biltong Sessie Vol 4 – Rockdown Tribute Show

02 May 2020 17:00

About

Bok Radio se vierde Biltong sessie, die “Rockdown Tribute Show” vind plaas op Saterdag 2 Mei vanaf 17h00 tot 19h00. Suid Afrika se gunsteling Rockers - Ghapi, Mark Haze, Clint Cunningham en die groep Recreating Vinyl Band gaan bekende ROCK liedjies na jou sitkamer bring met treffers van ACDC, Bon Jovi, Queen en CCR. Kaartjies kos slegs R35 en alle fondse is ten bate van die kunstenaars wat geen vertonings vir minstens 2 maande gaan hê nie. Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie Vol 4 – Rockdown Tribute Show