Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Aspoestertjie

Aspoestertjie

About

Die Suid-Afrikaanse Staatsteater en Add-Life Productions bied met trots aan ASPOESTERTJIE: ’n Skreeusnaakse Afrikaanse Pantomime op die Opera-verhoog van
5 tot 28 JULIE 2019 met KARLIEN VAN JAARSVELD in die titel-rol.

“‘n Puik produksie, skerp teks, unieke en energieke danspassies en ’n uitstekende eindproduk waarop hulle kan trots wees” (DIE REVIEWER)

“Die kinders het die aksie op die verhoog met groot oë dopgehou en die volwassenes het geskaterlag vir die kwinkslae. Vat gerus die hele gesin saam na dié Aspoestertjie!” (BEELD)

So moenie wag tot die horlosie twaalf-uur slaan nie, kry jou kaartjies sommer vandag nog!

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

April 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5