Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Steve Hofmeyr Live met sy gewildste treffers.
Natuurlik sal daar ook vermaak vir die Jongspan wees, springkastele , gesigverf en meer.Kos staletjies wyn en Craft bier, sal ook beskikbaar wees.
Let wel dat geen drank, sambrele of stoele of kos toegelaat sal word nie, kinders onder 6 is gratis as hulle op die ouer se skote sit , of in die speel area speel.