Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Toks & Tjops at Mbizi Lodge

Toks & Tjops at Mbizi Lodge

About

Toks & Tjops regstreekse TV uitsending vanaf die 10de kykNET Buite Ekspo geleentheid aangebied by Mbizi Game Lodge, 8km vanaf Bela Bela.

kykNET Buite Ekspo hekke open om 12h00 en die Toks & Tjops geleentheid begin om 18h30 vir 19h00 met die regstreekse uitsending op kykNET vanaf 20h00 tot 21h00.

Kaartjieprys is per tafel van 8 en sluit ‘n ete in.
Wins sal aan Laerskool Warmbad geskenk word.

Venue

Social


Toks & Tjops at Mbizi Lodge