Planning your next event? Click here to list your event now!
Ian Bredenkamp Media bied aan Franja du Plessis en Ruan Josh. Franja du Plessis is een van die gewildste nuwe Afrikaanse-musiek sterre. Sy en haar talentvole broer, Ruan Josh, sal die komende somer in die Kaap optree by die Jamrock Teater.
Franja se enkelsnit Ek Kan Nie Ophou Kyk is al meer as 1 miljoen keer gekyk op YouTube!
Franja het al opgetree regoor die land in konserte soos Afrikaans is Groot (2013) en Gospel Skoupsel in Kaapstad (2013). Ruan was deel van die Afrikaans is Groot (2014 & 2015) produksie in Pretoria sowel as Kaapstad (2014 & 2016) as ‘n agtergrondstem. Asook Innibos Hoofver-hoog (2015 & 2016). Kaartjies slegs R150 om albei te sien optree.