Planning your next event? Click here to list your event now!
Van 2006 – 2010 was Schalk Bezuidenhout bekend as Hoërskool Jeugland se kultuurdier.
Sewe jaar later is Schalk een van Suid-Afrika se gewildste stand-up komediante en nou kom hy terug skool toe! Doen solank jou huiswerk vooruit, want hierdie is ‘n show in Schalk se ou skoolsaal wat jy nie wil mis nie! Ouers, onderwysers, oumas en oupas en almal wat hou van lag is ook welkom.