Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Die gewilde Piekniek en Musiek konserte keer terug na die Kaap hierdie somer!
Daar sal ’n verskeiendeheid van kostrokke, kroeë en piekniek-pakkies (slegs beskikbaar deur vooraf te bestel) by die konserte wees.
Rugleunings en sambrele welkom. Geen stoele, kos of drank toegelaat nie. Kinders jonger as 3 gratis.
Piekniek en Musiek word aangebied deur SARIE en Die Burger in samewerking met Pick n Pay. ’n Ian Bredenkamp Media produksie. Hekke open 1nm, konsert begin 2nm en eindig 18:30.