AFRIKAANS
Vir die verhoog verwerk deur Leon van Nierop | Na die verhaal van Johann Bekker
Regie: Frans Swart
Met Ana Van Achterbergh | Etienne du Plessis | Henco J | Nico Loubser | Nikita Meyer | Ulrich Slabbert | Zanje Bodenstein
Het Heiberg. Die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Net meneer Doep het tussen haar en die verderflike skoolhoof meneer Erlank gestaan. Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer Het Heiberg se kant van die saak. Wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bo
Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het.
ENGLISH
Adapted for the stage by Leon van Nierop | Based on the story by Johann Bekker
Directed by Frans Swart
With Ana Van Achterbergh | Etienne du Plessis | Henco J | Nico Loubser | Nikita Meyer | Ulrich Slabbert | Zanje Bodenstein Het Heiberg. The throwaway child who would immortalise Verlangekraal's name. She dared to rebel against a rigid school system that would tolerate no rebelliousness or individuality. Only Mr. Doep stood between her and the destructive principal Mr. Erlank. This beloved and deeply human story shows Het Heiberg's side of the story for the first time. Who mattered in her life and what went on in her thoughts. Above all, it tells how she survived. Leon van Nierop's Het van Verlangekraal (based on the story by Johann Bekker) is headed for the Roodepoort Theatre and is directed by Frans Swart. Leon himself adapted the text for the stage.
Genre: Drama
Age Restriction: 13PG