This may take a few moments..
Updating your info..
Prim. Skool Universitas vier hul 55ste bestaansjaar met 'n unieke en feestelike koorfees. Kom sit terug en geniet 'n heerlike aand van koormusiek en vrolike jong stemmetjies!Koffie en verversings word te koop aangebied.