Koning Kromtoon se verjaarsdag

Koning Kromtoon se verjaarsdag

Koning Kromtoon se verjaarsdag

06 Sep 2025 10:00

About

Koning Kromtoon vier sy 50ste verjaarsdag!

Die enigste geskenk wat hy begeer, is ’n prinses aan sy sy. By sy partytjie ontmoet hy die beeldskone Bella. Maar Bella se suster, Lady Gagga, het haar eie geheime planne wat dinge bietjie moeilik maak.

Die Pierewiette van Parow staan die koning by wanneer Jan die “Magical Swop Shop” ontdek. Sal die koning uiteindelik met die liefde van sy lewe kan trou?

Venue


Koning Kromtoon se verjaarsdag