Hospitale, Kateters en Familielede

Hospitale, Kateters en Familielede

Hospitale, Kateters en Familielede

11 Oct 2025 19:00

About

Absurde Komedie

Met: Wynand van Vollenstee, Thiart Li, Stephanie Baartman en Marissa Claasen
Teks: Wynand van Vollenstee
 
Hospitale, kateters en familielede is ’n skreeusnaakse, absurde komedie wat almal wat al ooit iets met ’n hospitaal te doen gehad het, sal laat skaterlag en soms ’n traan laat wegpink. Veertien karakters vertel hul eie stories oor prosedures, verhoudings en familie soos net in ’n hospitaal opgedis kan word. Saam voer hulle ’n stryd in wat amper na ’n hopelose situasie lyk… Tog is daar iets om te ontdek en te leer by ander. Kom ontmoet die verpleegsters, dokters, pasiënte en familielede, en selfs ’n worshond, wat almal deel is van ’n eg Suid-Afrikaanse skaterlag-storie.
 
75 min. • Geen o.13 (T) • Afrikaans

Venue


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31