Ouma is op pad

Ouma is op pad

About

Komedie

Met: Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall
Teks: Jurgen Human
 
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld, is sy ’n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer.

Met dié dat haar kleindogter nou in die stad werk, en sy nou en dan moet gaan kuier, kom Ouma agter daar is baie dinge wat sy nie ken nie, en “takt” is een van hulle.
 
80 min. • Geen o.13 (T) • Afrikaans

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

Venue


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31