Leefstyl
Met: Bidfood en Roots Academy
 
In hierdie wynproe-ervaring is daar ’n verskeidenheid wyne van die bekende wynplaas Koelenhof op die tafel. Die wyne word geproe saam met wafel-happies, hetsy sout of soet. Dit is ’n unieke ervaring, perfek vir diegene wat lief is vir kreatiewe kos en wyn!
 
60 min. • Geen o.18 (A)
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.