Klassiek
Met: Mareli Stolp
Teks: Susan Smith
 
Diek Grobler, animasiekunstenaar, het vier kortprente geskep met die “pin screen”-tegniek; Mareli Stolp voer die klavierwerke uit waarop die flieks gebaseer is. Die tema is voëls, die “‘gevlerktes” van die titel.
 
30 min. • Gesin • Afrikaans