Parfuum Werkswinkel

Parfuum Werkswinkel

17 Jul 2025 15:00

About

Wanneer die winkels se parfuum nie daardie unieke reuk het waarna jy op soek is nie, hoekom kom maak jy nie net jou eie nie? Kom leer saam hoe verskillende essensiële olies jou emosioneel kan affekteer. Elke deelnemer word dan die geleentheid gegun om al die olies te ruik, en drie gunstelinge te kies. Jy kan jou eie persoonlike geur parfuum meng wat by jou emosionele behoeftes pas. Boonop kry jy ‘n kans om jou persoonlike resep af te skryf vir die toekoms.

Met / With: Carina Marais

Taal / Language: Afrikaans

Aanbevole ouderdom / Age: 15+ (Kinders moet deur ‘n ouer of volwassene vergesel
wees. / Children must be accompanied by an adult or guardian.)

Pakket sluit in / Kit includes: Essensiële olies word verskaf sodat elke deelnemer
hul eie parfuum kan maak, sowel as ‘n botteltjie om die parfuum saam huis toe te
neem / Essensial oils are provided for each participants to create their own perfume,
and a bottle to take the perfume home.

Tydsduur / Duration: 90 min

Moeilikheidsgraad / Level of difficulty: Beginners, Maklik / Easy

More Info

Venue

Social