Neem deel aan die diskoers oor die literêre genre, smut. Is hierdie ‘n nuwe fenomeen of eerder “Femininomeen” of is dit nog altyd deel van die gemiddelde vrou se leeskultuur? Wat kwalifiseer iets as smut en is dit dieselfde as ‘n huig roman of romanza? En wat is die letterkundige waarde van hierdie leesstof?
Met: Ilse de Korte, Tosca de Villiers, Christelle Woudberg
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 60 min