Kom luister saam wanneer drie legendes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs en Francois Griebenow, saam klets oor hul skryfprosesse. Wat draai in hul koppe rond voor die pen die papier tref? Waar kom karakters vandaan? En wat is die jongste lekkerleestreffers uit hul penne?
Met / With: Francois Griebenow, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min