Navi Redd

Navi Redd

About

Navi Redd is weer terug in Bloemfontein met altesaam 21 jaar van a cappella-musiek en -energie op die verhoog! Soos altyd bied dit pret vir die hele gesin. Moet dit nie misloop nie.

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: A cappella

Musiek geskryf deur / Music composed by: Navi Redd

Musikante / Musicians: Hanno Zeeman, Hennie Meyer, Schalk Baard, HP Toerien,
Andre van Wyk (sang / vocals)

Tydsduur / Running time: 70 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English

More Info

Venue

Social