Webtickets - Kaskenades van Oli-krokonosterpikkestruise-fantjie

Kaskenades van Oli-krokonosterpikkestruise-fantjie

23-SEP-2025 18:00

Kaskenades van Oli-krokonosterpikkestruise-fantjie

Laerskool Muldersdrif, Hendrik Potgieter Road, Muldersdrift, Krugersdorp, South Africa

School Hall
General AdmissionR160.00
VIP – ComplimentaryR0.00
Staff - ComplimentaryR0.00
Admin - ComplimentaryR0.00
Add to Calendar
Kaskanades van Oli-krokonosterpikkestruise-fantjie vertel die verhaal  van die geboorte van ‘n vreemde olifantjie. Sy vreugde, vrese en hartseer. Die kaskenades wat hy aanvang, die moeilikheid waarin hy beland en die vriende wat hy maak in sy soeke na aanvaarding. ‘n Bosavontuur!