Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Gerhard Steyn & Band

Gerhard Steyn & Band

About

Suid-Afrika se “Platinum Prins” kom George toe! Die platinum bekroonde sanger Gerhard Steyn se oorspronklikheid en charisma bekoor. Die sanger met die dimpel-glimlag het bewys hy het die midas aanraking. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart, en genotvol dat hy sonder twyfel die ere titel “Die Platinum Prins van Afrikaanse musiek” verdien. Sy sang, talent as liedjieskrywer, persoonlikheid en voorkoms maak hom gewild by oud en jonk. Kaartjies beloop R70 / R100 / R120. Potjiekos, Geroosterde Hoender en ligte etes beskikbaar. Kontantkroeg. Deure maak al 16h00 oop vir die rugby met voorvertoning deur Jovan & Thelma 19h30 en Gerhard 21h00. Kontak 044 851 0113 vir meer inligting.

Venue

Social


Gerhard Steyn & Band