Click here to view the latest Smart Shopper Deals

DOZI – Hande vol Genade

DOZI – Hande vol Genade

About

Almal se ou-gunsteling is weer in George! En die keer met sy nuwe CD - Hande vol Genade. In samewerking met Stef Kruger het die formidabele kombinasie weer 'n klomp treffers bymekaar gesit!

Soos die DOZI van ouds! George het lanklaas so Woensdagaand beleef - so maak reelings met die kinders en/of met die baas vir Donderdag! Kaartjies is vanaf R60 / R80 / R100?Potjiekos en ligte etes beskikbaar. Kontantkroeg. Deure maak al 18h00 oop met 'n pre-show 19h00 en DOZI 20h00.

Geen ouderdomsbeperking, kinders onder 13 jaar vaste koers van R50 alle klasse. Geen kinders onder 16 mag in die dek area.

Kontak 044 851 0113 vir meer inligting.

Venue


DOZI – Hande vol Genade

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…