Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Helpmekaar Kollege Bied Aan: Rooibekkie en Ander Stories

Helpmekaar Kollege Bied Aan: Rooibekkie en Ander Stories

Helpmekaar Kollege Bied Aan: Rooibekkie en Ander Stories

02 Aug 2016 19:00

About

“Rooibekkie en ander stories”, is ’n samevoeging van bekende feëverhaal-karakters in ‘n splinternuwe avontuur. Rooibekkie is op pad om deel te neem aan die Helpmekaar het Talent-kompetisie. Haar GPS vat haar deur ‘n paar kinkels en draaie.

Sy word voorgekeer deur ’n sjarmante Wolf wat ogies maak vir haar. Nadat sy hom die trekpas gee, probeer Wolf alles in sy vermoë om haar hart te wen en ook saam met haar te gaan deelneem aan die gesogte kompetisie van die Bruin Reus op die bult.

Venue

Social


Helpmekaar Kollege Bied Aan: Rooibekkie en Ander Stories