Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Lianie May Live at The Bush Lapa

Lianie May Live at The Bush Lapa

Lianie May Live at The Bush Lapa

25 Apr 2014 18:00

About

Suid-Afrika se mees gewildste boeremeisie kom George toe! Kom kuier en dans saam en beleef die nuwe immergewilde bush lapa!

Hekke maak 18h00 oop, voorvertoning begin 19h00 met Lianie wat 20h00 verhoog vat. Kaartjies wissel tussen R60 / R80 / R100 / BBP beloop R125 en kinders o/12 is R50.

Heerlike potjiekos en ander ligter etes is beskikbaar sowel as n kontantkroeg. Vir meer inligting kontak 044 851 0113.

Venue


Lianie May Live at The Bush Lapa